Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, 'n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was 'n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword.

Kaptein Martins en sy eenheid volg die spore op van die groep terroriste, die Krokodille wat Hilda se ouers op hul plaas vermoor het. Hulle vind die terroriste basis en word totaal en al vernietig maar die bevelvoerder met die gevegsnaam Tiger oorleef die aanval.

Hilda besluit sy wil terugkom na haar geboorte plaas en rig 'n kliniek daar op ter ere van haar ma. Sy verrig wondere onder die plaaslike inwoners en word deur hulle die Wit Engel genoem.

Tiger kry opdrag om haar te ontvoer en sy word as gyselaar te voet na hulle hoofbasis in Tete geneem.

Dit is waar haar marteltog deur die bos, wind en weer begin en Henk en sy eenheid wat planne beraam om haar uit die kloue van die klomp terroriste te gaan ontset.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Storia dell'Africa

Editore Groep 7 Drukkers En Uitgewers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 26/08/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781928372127

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Chimurenga"

Chimurenga
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima