Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Uit die hool van Hillbrow daag breker en sy meisie op ou motorfiets in klein afgeleë dorpie in die Knersvlakte op. Niemand weet wat die man met die geskende gesig se regte naam is nie. Almal ken hom slegs as Mekêniek. In skuur buite die dorp begin hy werkswinkel waar hy motors herstel. Sy werkswinkel word plek vir byeenkomste waar belangstellende inwoners na sy fassinerende vertellings oor die wette van die natuur kan luister. Die storie handel oor die intriges van die dorpie Kokerkop en hoe die inwoners se lewensbeskouinge deur Mekêniek se teenwoordigheid beïnvloed word. Dit is humoristiese avontuurverhaal van intrige en romanse wat vir die leser stof tot nadenke gee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Racconti e antologie letterarie , Hobby e Tempo libero » Umorismo » Libri per ridere e collezioni umoristiche , Religioni e Spiritualità » Narrativa d'ispirazione religiosa

Editore Theosis Education Trust

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 06/03/2018

Lingua Africano

EAN-13 1230002197975

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Mekêniek"

Die Mekêniek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima