Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Elders

Erns Grundling
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
12,26
12,90
-5 %
12,90

In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met 'n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van een duisend vyf en twintig kilometer oor veertig dae, wat hy sonder 'n selfoon, kamera of horlosie aangepak het. In 'n tyd wat ons almal toenemend onder beleg voel weens die onmiddellikheid van selfone en sosiale media, ontdek hy die ware betekenis en beloning van om in die oomblik te leef. Hy raak meer as een keer verlief, loop sy doppelgänger raak, beleef 'n reeks avonture en ontmoet kleurryke karakters, skud meer as tien kilogram af en kom tot waardevolle nuwe insigte langs hierdie eeue oue roete van innerlike transformasie. Hierdie is 'n ongewone boek 'n reisverhaal en memoir wat behalwe vir 'n fisieke avontuur ook 'n deernisvolle blik bied op die ewe kosbare binnereis. Erns het juis gaan stap om weg te kom van skryf. Eers met sy terugkoms sou hy besef hy het 'n storie om te vertel.

Dettagli down

Generi Guide turistiche e Viaggi » Letteratura di viaggio , Romanzi e Letterature » Scritti di viaggio

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 17/02/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780795801365

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Elders"

Elders
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima