Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Skep 'n Tuiste 75 Dekor- en Leefstylprojekte

Germarie Bruwer
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
8,62
9,84
-12 %
9,84

Skep 'n Tuiste is 'n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit 'n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel 'n nuwe voorkoms gee, oplossings vir 'n gebrek aan ruimte in 'n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander hulle doen dit met styl en 'n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie 'n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van verf, papier, materiaal en verbeelding omskep. As jy smag na 'n huis wat jou unieke persoonlikheid weerspieël, jou innerlike styl na vore wil bring, of jou huis volgens 'n knap begroting wil verfraai, Skep 'n Tuiste verskaf al die idees en inspirasie wat jy nodig het.

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Skep 'n Tuiste 75 Dekor- en Leefstylprojekte"

Skep
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima