Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Basaar Bloulint Wen Kookboek

Amber Richards
pubblicato da Babelcube Inc.

Prezzo online:
2,49

Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal 'n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees.

Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker 'n gunsteling sal wees.

Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en 'n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na 'n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net 'geken' vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy 'n koek vir 'n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik.

Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos 'n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.

Dettagli down

Generi Gastronomia » Cucina dal mondo » Ricette » Dolci e dessert

Editore Babelcube Inc.

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 07/04/2018

Lingua Africano

EAN-13 9781547522354

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Basaar Bloulint Wen Kookboek"

Basaar Bloulint Wen Kookboek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima