Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Bloots

Karin Eloff - Peter van Noord
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
12,99
13,58
-4 %
13,58

Die woordeboek sê die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van "sinlike" liefde, en oor die kuns "om lief te hê". Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons: 'n Rodin-beeldhouwerk, 'n Picasso-skildery, 'n Dvorák-simfonie, 'n Zeferelli-rolprent, 'n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen-tabberd Maar erotiek het nie altyd met die liefde te make nie. Soms is dit sinloos, sedeloos, waansinnig en onsinnig ... Erotiek hoef nie noodwendig sag, pienk en romanties te wees nie. In Afrikaans het ons al bundels gehad wat dié onderwerp aanraak dink maar aan Lyfspel/Body Play (1994), Rachelle Greeff se versameling erotiese verhale deur vroue; Johann de Lange en Antjie Krog se bundel Die dye trek die dye aan (1998), en meer onlangs was daar Maanvrug en Slavin deur Annelise. Maar die tyd is ryp vir 'n vars blik op die erotiek in Afrikaans. Tafelberg het die omvangrykste bundel oor die erotiek bedink: Bloots bevat verhale van ou hande en nuwe stemme; digters, joernaliste, skrywers, sangers, sakemense, sosiale vlinders, sekskatjies, tuiniers, politici, komediante, kosmense, kerkmense, kunstenaars, kommentators, ekonome, en regisseurs. Daar's ma's en pa's, oumas en oupas, weduwees en wewenaars, ougetroudes, geskeides, alleenlopers. Van hulle is bekend, ander minder bekend. Bloots is lyfliteratuur uit die boonste rakke.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Letteratura erotica , Romanzi e Letterature » Erotica

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 25/07/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780624054306

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Bloots"

Bloots
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima