Die verhale in Deuskant die Groot Gariep gaan oor 'n harde wereld en die mense wat daar bly - mense wie se unieke humor en mites soos "e;'n boegoetakkie .. die sleg dinge van die lewe kan omtoor na lieflikheid ..."e;. Die verhale is 'n mengsel van humor en onverklaarbaarheid.