Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

Zebra Press (Random House Struik)
pubblicato da Random House Struik

Prezzo online:
5,16

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika die oues sowel as die jonges sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlĂȘ, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Libri per Conoscere » Cultura generale e curiositĂ  » Sport e Tempo libero » AttivitĂ  manuali » Umorismo e barzellette » Hobby, enigmistica, quiz e giochi

Editore Random House Struik

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/10/2012

Lingua Africano

EAN-13 9781770224254

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek"

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima