Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Verdwyning van Mina Afrika

Zuretha Roos
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,61
14,31
-5 %
14,31

Op 'n winterdag in 1945 ontferm 'n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor 'n driejarige halwe weeskind Mina Afrika. Hulle wil haar graag 'n kans in die lewe gee. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul "aanneemkind". Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos 'n ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: net een misstap en die witmense sal vinger wys en sê "daar het die De Graaffs nou hulle loon". Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié "misstap". Die verraderlike daad van 'n ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in 'n eindelose spiraal van bedrog: 'n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/03/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780624077992

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Verdwyning van Mina Afrika"

Die Verdwyning van Mina Afrika
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima