Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die vyfde slag

Johann Grobbelaar
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
11,95
12,53
-5 %
12,53

Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?Karl Louw, A prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in A regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy vrouWilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word: verraad,verkragting, die mag wat mans in 'n patriargale, chauvinistiese samelewing oorvrouens aanvaar. Terwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm, worstelWilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se verlede ontrafel. Sy onskuldige en ietwat idilliese skoolromanse is die grondslag vir alles wat Karlglo van die liefde, verhoudings en intimiteit - en die rede waarom Wilma niehaar geheim met hom kan deel nie. Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnisgevra word nie?

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2021

Lingua Africano

EAN-13 9780639606255

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die vyfde slag"

Die vyfde slag
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima