Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Donderslag

Wilbur Smith
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
12,99
13,58
-4 %
13,58

Wanneer Sean Courtney, die held van Witwatersrand, van 'n lang jagtog terugkom, loop hy hom vas in die geweld van die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se afgunstige haat, 'n volgende geslag kinders wat moeilikheid vir die Courtney-familie voorspel, en bowenal Ruth Friedman. Ruth slaan sy voete skoon onder hom uit. Vurig, jonk en 'n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean se boesemvriend en beskermling in die oorlog! Die magte van die noodlot voer Sean telkens van hoop tot wanhoop, na oomblikke van glorie en oomblikke van verslaentheid. Deur elke uitdaging dra sy selfgeloof, sy krag en sy ysere wil hom. Daar is die plaas wat hy probeer vestig; sy seun Dirk se kommerwekkende swakhede; sy wedywering met sy voormalige swaer en nou Boeregeneraal Jan Paulus le Roux; die komplekse verhouding met sy buite-egtelike seun, Michael; sy broer Garrick wat hom links en regs beduiwel; die weerspannige Ruth; en Storm, die dogter wat in hulle ongeoorloofde passie verwek is Met 'n paar perfek geplaaste karakters, voer Wilbur Smith die leser meesterlik tot midde-in die Anglo-Boereoorlog se aksie, van beroemde veldslae tot tipiese kleiner skermutselings. Teen die agtergrond van hierdie groot stryd tussen volke, voer Sean 'n persoonlike stryd om oorlewing, om 'n toekoms vir hom en sy geliefdes te bou, en om geluk te vind saam met die vrou vir wie hy lief is.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Narrativa di Avventura , Romanzi e Letterature » Avventura

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2015

Lingua Africano

EAN-13 9780795707551

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Donderslag"

Donderslag
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima