Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kwart voor 'n bloedbad

De Wet Potgieter
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
10,18
10,66
-5 %
10,66

aIs this the beginning of bloodshed, or the end? So het Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994 toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wAreld gestuur. Deur die jare het hardnekkige gerugte bly lewe dat Eugene TerreBlanche en die AWB in der waarheid n bondgenoot van die De Klerk-regering was. Daar word beweer dat die AWB se gewapende invallers wat verantwoordelik was vir die chaos wat in die strate van Mmabatho en Mafikeng losgebars het, reg in die hande van die ANC gespeel het. Die land is onregeerbaar gemaak en president Lucas Mangope se regering is so tot A val te bring. De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF) wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Die organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk. Hierdie bewerings weerklink in die woorde van Jakkie Cilliers van die Instituut vir Sekuriteitstudies (ISS) in sy navorsingstuk aFrom Pariah to Partnera waarin die gebeure in Mbabatho beskryf word: aDie ware oomblik toe die mag van die NP na die ANC oorgedra is, was gedurende Maart 1994 in die gewese tuisland van Bophuthatswana.a De Wet Potgieter onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe on beantwoord was. n Boek wat niemand met n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Storia dell'Africa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780799356786

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kwart voor 'n bloedbad"

Kwart voor
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima