Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Lank, Donker en Verleidelik

Madelie Human
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,27

Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger ... Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kerel is ietwat van 'n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem te vinnig wanneer haar nuwe pasient - die verleidelike wildveearts Herman Schoeman - na haar kyk. Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy of sy die tipe besering kan genees nie ...

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 07/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799395228

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Lank, Donker en Verleidelik"

Lank, Donker en Verleidelik
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima