Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net 'n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto's en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir 'n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Sport e Tempo libero » Attività manuali

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 17/02/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781432305307

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Mark Toe!"

Mark Toe!
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima