Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Oupa is hemel toe

Amber Richards
pubblicato da Babelcube Inc.

Prezzo online:
2,99

Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees

Hierdie boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk.

Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes:

Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink

Die onderwerp is kompleks

Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie

Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word

Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie.

Paar voorbeelde volg:

Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het.

Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk.

Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is

Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik:

Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees.

Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik

As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou.

Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons die neiging om te diep te delf. Laat toe dat die kind die gesprek lei soos wat jy die boek lees. Laat toe dat hulle vrae vra, maar beantwoord net wat hulle gevra het.

Gee baie drukkies, liefde, geduld en gerusstelling. Dit sal gereeld gelees moet word vir jong kinders soos hulle die hartseer verwerk. Dit kan 'n moeilike tyd wees vir almal.

Ek hoop en bid dat dit 'n waardevolle gereedskap stuk is om troos en begrip in 'n kind se lewe te bring tydens 'n baie moeilike tyd. Mag die troosting van die heilige gees almal omhels.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Self Help , Bambini e Ragazzi » Libri per Conoscere » Cultura generale e curiosità » Sport e Tempo libero » Attività manuali

Editore Babelcube Inc.

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 20/11/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781507115602

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Oupa is hemel toe"

Oupa is hemel toe
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima