Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?

Gabriel Agbo
pubblicato da Gabriel Agbo

Prezzo online:
2,49

Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar. Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel van die wêreld beskikbaar. Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is. Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai. Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie. Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling. Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies.

Seks speelgoed is nie nuut nie. Hulle het 'n lang geskiedenis wat met die gebruik van 'n gevormde objek begin het wat 'n penis voorstel. Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur. Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste. So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode. Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is. Sedertien, is dit 'n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier. Sommige van hulle knik en praat! Wow!

Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan? En sedert die seksuele verhouding 'n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, het dit enige spirituele en emosionele newe-effekte? Eerstens, seks speelgoed was nie in God se oorspronklike plan nie. Wat is die verbinding tussed om hierdie speelgoed te gebruik en die ontmoetings met seks demone - Incubus en Succubus, "geestelike vroue en mans", demoniese en droom seks aanvalle, probleme in verhoudings en die lewe, ens. Hierdie boek sal jou oë tot dit alles open.

Dettagli down

Generi Famiglia Scuola e Università » Famiglia e Figli » Relazioni interpersonali » Sesso e sessualità

Editore Gabriel Agbo

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 22/12/2020

Lingua Africano

EAN-13 9781071580851

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Seks Speelgoed: Goed of Euwel?"

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima