Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

Heléne Booyens
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
6,18

Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref 'n goeie balans tussen eenvoudige aktiwiteite, soos 'vind die pad deur die doolhof' en 'soek die verskille', en meer uitdagende kopkrappers. Soos kinders lees en leer oor Afrika se diere, kan hulle taaier raaisels oplos: watter welpie behoort aan die luiperd en watter aan die jagluiperd? Is hierdie bok 'n ram of 'n ooi? Kan jy die sterte by die regte koppe pas? Hierdie aktiwiteite vuur jong natuurliefhebber se verbeelding aan en verskaf ure se vermaak. Die Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek vat kinders op 'n avontuur deur Afrika se wildernis of hulle dit nou saamdra op safari, of tuis in hul eie den geniet. Verkoopspunte: Prettige aktiwiteitsboek wat liefde vir die natuur aanwakker. Afrika-tema; van toepassing op suider- en Oos-Afrika. Gepak met kopkrappers en interessante feite. Treffende ontwerp met ±300 foto's van wilde diere in aksie. Bekostigbare prys.

Dettagli down

Generi Ambiente e Animali » Cani Gatti e altri Animali » Animali selvatici » Animali, altri titoli , Bambini e Ragazzi » Libri interattivi

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/03/2024

Lingua Africano

EAN-13 9781775848943

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek"

Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima