Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die inbrekers laat n raaiselagtige handtekening agter: n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as adie vierkant van die tempelriddersa