Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reenjas wat Waldo 'n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hĂȘ? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander