50 Maklike brei blokkies is vir 12cm by 12cm blokkies. Elke blokkie het 'n ander patroon. Hierdie blokkies word dan aan mekaar gewerk om 'n kombers te vorm. In al hierdie patrone maak ons slegs gebruik van "Knit (Plain)" en "Purl". Daar is niks moeilik omtrent hierdie blokkies nie.