Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

7 Dae

Deon Meyer
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,86
15,62
-5 %
15,62

Ek sal elke dag poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPD. En dan begin hy. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen motief nie, geen leidrade, net reeks naakfoto's, uiters ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoƫnlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeerkonsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas daarvan weerhou om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/03/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780798156226

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "7 Dae"

7 Dae
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima