Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure

Jopie Coetzee
pubblicato da Jopie Coetzee

Prezzo online:
8,00

Benewens die hoofrolspelers was daar baie gewone mense wat meegewerk het om Messiaanse profesiee oor Jesus se dood en opstanding te vervul . . . en tog, het van hierdie mense met die verloop van tyd vergete geraak.

Wat kon geword het van Pilatus se vrou en die wag wat sy hand teen Jesus gelig het? Die twee diensmeisies wat Petrus herken het, die man wat vir Jesus suur wyn by die kruis aangebied het, en die vroue wie uit eie middele vir Jesus gesorg het?

Sien ons hulle soort gedrag nog in die moderne wêreld?

Hierdie gewone, maar gekose, mense vertel hulle eie verhale oor hoe Jesus hul kon aangeraak het met die geskenk van die ewige lewe.

Jy gaan meegesleur word in maalstroom van diePaasgebeure asof jyself teenwoordig was.

"Aangeraak verhef jou siel en verdiep jou menswees." - Sonja Nel

Dettagli down

Generi Religioni e Spiritualità » Narrativa d'ispirazione religiosa

Editore Jopie Coetzee

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 27/03/2019

Lingua Inglese

EAN-13 9781928499954

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure"

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima