Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei

B.K. de Beer
pubblicato da Kameeldoring Boeke

Prezzo online:
0,00

Wat het sy oupa geweet of gesien toe hy die nuwe baba, Mzilikazi genoem het. Die naam beteken grootpad. Het die oupa voorsien dat hy eendag die Khumalo-familie en 'n groot deel van die Zoeloevolk eers oor die Vaalrivier en later verder Noord tot oor die Limpoporivier sou lei? Kon hy geweet het van die verwoestende invloed wat sy kleinseun op die swakker stamme van die Transvaal gaan hĂȘ. Min sou hy kon raai dat Mzilikazi die weg gebaan het vir die Voortrekkers om amper onverhinderd die ontvolkte dele van die Transvaal te beset.
Die Slag van Vegkop en Hendrik Potgieter se verbete strafekspedisies teen Mzilikazi was van deurslaggewende belang. Met meeste van die Matabeles verdryf tot oor die Limpoporivier, het daar bevolkingsgewys, 'n vakuum ontstaan waarin die Trekkers maklik inbeweeg het. Die vrugbare grond langs die Krokodilrivier het spoedig nuwe inwoners gehad.
Uit drie oogpunte wys Bertus de Beer vir ons hoe die bevolking langs die Krokodilrivier oor die eeue verander het. Hy delf ook dieper in die lewens van die pioniers sodat ons kan deel in die lief en leed van hulle daaglikse bestaan. My pa is duidelik trots op die prestasies van ons voorouers. Selfs al verstaan vandag se jongmense nie die tegnologie wat toe gebruik is nie, probeer hy baie hard om uit te wys dat die suksesse van toeka, insig en harde werk vereis het.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Storia militare

Editore Kameeldoring Boeke

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 24/09/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781370635276

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei"

Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima