Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Al is die maan 'n misverstand

Danie Marais
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
9,39

Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van 'n huwelik in Duitsland sy "break-up album" is Al is die maan 'n misverstand 'n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in 'n nuwe verhouding. Tog is Marais se poësie allermins geluksalig verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poësie kenmerk. Soos die poësie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos 'n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se poësie lê in die wyse waarop dit as't ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780624052654

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Al is die maan 'n misverstand"

Al is die maan
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima