Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Altyd en altyd (Omnibus)

Thea Holland
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
10,23

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Thea Holland se vorige Romanzas, Doodgewone wonderwerk, 'n Onverstandige vrou en Bruid in blou. Doodgewone wonderwerk: Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie ... 'n Onverstandige vrou: Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou h nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen. Bruid in blou: Sondagoggend gesels Jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. Haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. Maandagmiddag trou sy in 'n blou rok en met die verkeerde man voor die landdros.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/02/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780799387889

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Altyd en altyd (Omnibus)"

Altyd en altyd (Omnibus)
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima