Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Arendsnes

Dirk Jordaan
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,20
13,86
-5 %
13,86

Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie dis 'n mannewêreld. Sy het egter ook deursettingsvermoë, en dit is deurslaggewend wanneer sy te make kry met 'n reeks moorde wat dalk iets gemeen het: 'n polisieman wat voor sy woonstel in Wonderboom-Suid geskiet is; die lyk van 'n gesiene sakeman in die parkeergarage van 'n kantoorkompleks; 'n weermagman tussen die klippe langs Fort Klapperkop . . . Een van die spore lei Lydia en haar span na 'n kleinhoewe buite Pretoria. Die eienaar is ene Kalvyn Botha, 'n oudsoldaat wat nou 'n veiligheidskonsultant is. 'n Geheimsinnige man, wat boonop op die mees onverwagse tye in Lydia se lewe opdaag. Lydia se ontwikkelde intuïsie het al so dikwels oplossings gebied, maar waardeur word dit dié keer gevoed? Deur Kalvyn se ruwe charisma, deur haar huweliksprobleme, of deur haar jeugherinneringe aan 'n plaaswerf met 'n stil liggaam in die bloederige stof? Dirk Jordaan se verhaal is 'n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van 'n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen 'n vergeldingsdrang en 'n sin vir geregtigheid, en 'n regstelsel wat swaar gebuk gaan onder die gewig van baie ou wrokke. Met sy debuut, Die Jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kán misdaadfiksie skryf; Arendsnes bring hierdie feit doodsekuur tuis. Dit is spannend, aktueel, 'n verhaal van die hoogste kaliber.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 15/09/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780624055334

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Arendsnes"

Arendsnes
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima