Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Op die nag van 21 Mei 1985 infiltreer 'n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte die olie-tenkplaas by Malongo, Cabinda. In die daaropvolgende kontak met Angolese magte word kaptein Wynand du Toit gewond en gevange geneem.Ttwee van sy makkers sneuwel.

Hierdie mislukte aanval op Malongo stuur skokgolwe deur die wêreld. Die VSA kondig aan dat hulle hul veto-stem ten gunste van Suid-Afrika in die VN se Veiligheidsraad onttrek. President P.W. Botha verloor sy enigste steun en bondgenoot in die VN.

Was dit die begin van die einde van die Nasionale Party regering? So beplan?

In Argon word die storie van Wynand du Toit vertel, van sy nagmerrie ervaring in gevangeneskap, die Brazzaville Protokol en die verlope daarna. 'n Verhaal van Verraad en uitbuiting, misleiding en valshede. 'n Lewe van voorbereiding vir die grootste taak wat voorlê, die oorlewing van die Afrikaner-Boer Volk.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Biografie e autobiografie » Storia militare

Editore Groep 7 Drukkers En Uitgewers (pty)ltd

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 09/11/2023

Lingua Africano

EAN-13 9781776481200

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Argon"

Argon
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima