Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Party van ons stap al die pad saam met Jesus van Sondagskooltyd af. Ander ontmoet Hom op veertig- of selfs sewentigjarige ouderdom. Ander draai net hul gesig weg

Daar is ook 'n dieper keuse. Wil ons Hom toelaat om ou seer uit ons siele te haal, ons heel te maak, en dan ook dinge wat nie in 'n Godskind se lewe hoort nie met 'n verterende vuur uit te brand. Jesus skep vir ons 'n nuwe heel hart ter ere van Sy glorie.

Hy is ons Saligmaker. Hy is soveel meer as Liewe Jesus, die Een wat ons in die hemel sal verwelkom. Hy is Yeshua Seh HaElohimdie Lam van Yahweh.

Wanneer besef ons dat Hy ons nooit versaak nie? Dalk hande styf vasgemaak, ingewriemel agter jou eie motor se sitplek, soos Colleen, tydens haar ontvoering. Of is dit toe jy die dood in die oë gestaar het deur die loop van 'n pistool?

Daar is 'n onverstaanbare vrede wat in God se kinders vasgemessel word. Jy voel dit wanneer jou ma sterf. Jou hart jubel, want sy is verlos - sy is uiteindelik vry! Jy sien die lewe deur ander oë, maak nie saak hoe moeilik die lewe raak nie. Selfs die keer toe 'n wilde pavlova jou aangeval het in 'n vulstasie se toilet! Selfs tóe kon jy steeds probeer huppel.

Mag Yahweh deur Sy genade vir almal wat hierdie boek lees 'n honger in hul siel ontketen. 'n Honger om só naby Yeshua te stap dat Sy asem ook ons asem word.

Dettagli down

Generi Religioni e Spiritualità » Cristianesimo

Editore Groep 7 Drukkers En Uitgewers (pty)ltd

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 11/11/2023

Lingua Africano

EAN-13 9781776481217

0 recensioni dei lettori  media voto 1  su  5

Scrivi una recensione per "Asem van die Lam"

Asem van die Lam
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima