Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Blinkklippiekoors

Gert van Jaarsveld
pubblicato da Gert van Jaarsveld

Prezzo online:
3,74

"Blinkklippiekoors is 'n heerlike Wilde Weste-storie wat Gert uit 'n verskeidenheid interessante karakters hier in Afrika geweef het. Hy neem die leser na 'n tydperk in ons geskiedenis waarvan ek nie veel geweet het nie die delwers se omstandighede, hulle lief en hulle leed."

JEANETTE STALS

Blinklippiekoors: Sinopsis

*New Rush. Van oraloor het hulle gekom. Uitlanders, binnelanders, boere, swart werkers. Almal met die blink hoop van diamante in hulle harte en oë. Elkeen met sy eie storie soos die drie broers van 'n plaas naby Philippoilis wat wou wegkom van hulle Engelse stiefpa; Aletta wat haar pa naby New Rush moes begrawe; die sluwe Caprini, 'n Italianer uit Kanada; die danseressies uit België en Staanvas uit die Kaap. Op New Rush sou hulle elkeen saam met ander in die geroesemoes 'n rol speel. New Rush was die rykste maar ook die onstuimigste van die diamantdelwerye. Hy was soos 'n mensvretermonster. Soms het hy kitsryk gemaak maar meermale het hy kerkmuis bankrot gemaak. Daar was ook die Engelse politiekery en imperialisme en die persoonlike vete en haat van aanklaer Shaw teenoor sy drie stiefbroers. Swendelaars en diamantsmokkelaars was daar en die gedwonge verraad van Staanvas teenoor een van sy vriende; maar daar was ook liefde wat ontluik, geblom en gedy het.

*New Rush is eers in Julie 1873 herdoop tot Kimberley, die Colesbergkoppie het verdwyn en die wêreldberoemde Groot Gat is graaf vir graaf uitgegrou agter die skitterblink klippies aan.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Romanzi storici , Romanzi e Letterature » Narrativa d'ambientazione storica

Editore Gert Van Jaarsveld

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 02/03/2014

Lingua Africano

EAN-13 1230004712626

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Blinkklippiekoors"

Blinkklippiekoors
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima