Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ná die ontploffing by die Red Rooster loop gemoedere hoog. Getraumatiseerd, magteloos en nou ook óórmoeg, is Hinkel desperaat om uit te vind wie vir die aanval verantwoordelik was. So, toe 'n vreemde vrou hom in die hospitaal se lobby voorkeer en sê dat sy 'n medium is, en dat sy hom kan help om antwoorde te kry, kan hy dit nie heeltemal aflag nie. Onder normale omstandighede sóú hy, maar as daar 'n kans is dat hy die skuldige kan laat betaal vir wat aan Janke gedoen is, kan hy nie bekostig om dit te ignoreer nie. Hierdie besluit lei egter vir Hinkel op 'n baie donker pad...

BLOED IN DIE KAARTE is die sewe-en-twintigste van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 28/05/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004604075

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Bloed in die kaarte"

Bloed in die kaarte
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima