Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Elsa Emmenis praat baie en met almal wat wil luister meestal oor sterftes waarvan sy in die koerante gelees het. Elsa het haar eie teorieë oor sommige van hierdie sterftes. Sy glo dit was moord. Niemand steur hulle aan haar nie, maar dan word sy dood in haar bed in Oakhill Aftreeoord aangetref en nou wonder haar vriende of een van Elsa se teorieë dalk reg was... Of iemand daarbuite haar wou stilmaak.

Met Hinkel op suspensie by die polisie, spandeer hy sy dae in Janke se ou boksklub. Hy geniet die rustigheid, die dinktyd, veral ná alles wat gebeur het. Maar dan daag 'n ongewone kliënt een oggend voor sy deur op, en voordat hy weet wat aangaan, beland Hinkel kniediep in 'n ongewone moordondersoek...

BLOEDERIGE EINDE is die twintigste van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 05/03/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412694

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Bloederige einde"

Bloederige einde
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima