Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Bloedgrond

Malene Breytenbach
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,41
14,09
-5 %
14,09

Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van 'n gesin, het almal op hol: Daar's stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die plaasadel-MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in hoƫ plekke en die plaaslike polisiediens nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, maar sersant Elsie Redelinghuys vat nie nonsens nie.Dan word 'n bekende boer vermoor. Is dit 'n "gewone plaasmoord", verbind aan die smagting na land, 'n plekkie van jou eie of skuil hier iets anders? Waarom is die grond van Nieu-Skotland so deurdrenk van bloed?

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 30/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780624058625

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Bloedgrond"

Bloedgrond
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima