Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
7,38

Die Vorsters herinner aan 'n sirkus, maar nie die ha-ha-en-oe-la-la-soort nie. Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede lag hulle almal se narbekke in blou, nie meer in sirkusrooi nie. En dis elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die gesin in verskillende rigtings spat.Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees soos dit in 'n normale gesin hoort waar die pa nie te veel drink nie. Paternoster is gatvol vir die regering, vir rugby en vir raserige goggas. Sy plan is dat die gesin Nieu-Seeland toe emigreer, want daar speel mense nog rugby met passie, daar reën dit soos dit moet en daar sal hulle die sterre kan hoor praat. Hoe gemaak as 'n pa die kluts kwyt raak en 'n ma terugkom om die stukke van die gesin te gom, al is dit net vir Kersfees? Blou is nie 'n kleur nie is die sestienjarige Vicky se weergawe van 'n gesin se verswelging deur voorstedelike angs en ander bagasie.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/11/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780624081944

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Blou is nie 'n kleur nie"

Blou is nie
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima