Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Boendoe-kos vir die Afrika-bos

Rita van Dyk
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
8,62
9,84
-12 %
9,84

Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai. Al die resepte kan oor die kole, of oor 'n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders 'n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat 'n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoe staat te maak nie. Jy hoef ook nie 'n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie dis smaaklik, maar net so maklik om te maak! Hierdie resepte is deur verskeie mense getoets, aangesien dit reeds in die WegRy/DriveOut-tydskrif verskyn het. Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos 'n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

Dettagli down

Generi Gastronomia » Cucina dal mondo

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/07/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781432302634

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Boendoe-kos vir die Afrika-bos"

Boendoe-kos vir die Afrika-bos
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima