Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Bottelnek

Piet Steyn
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,20
13,86
-5 %
13,86

Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ingekerf is. By 'n besige kruising in 'n Johannesburgse straat hou superintendent Pine Pienaar stil by 'n silwer Mercedes wat dwarsweg oor die middelman hang. Die bestuurder het 'n koeëlgat in die kop. Later lê daar in die distrik Vrede 'n boer by die laaste hek voor sy plaashuis, 'n taxibestuurder van Berea langs die Bapsfonteinpad, en by 'n klompie doringbome tussen Welkom en Virginia die vernielde lyk van 'n mynwerker. Almal is deur dieselfde negemillimeter geskiet, en elkeen het dieselfde tatoeëermerk op die arm: 'n kopbeen met twee weerligstrale. En as dit uiteindelik lyk asof al die leidrade duidelik uitgekerf lê, kom Pine Pienaar en sy span speurders agter hoe onpeilbaar die teksture van haat, verraad en bloedlus kan wees, en dat daar agter die een skadufiguur telkens nog een opduik . . . Piet Steyn volg s treffer-debuut, Snoeiskêr, op met 'n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld nog grondiger verken. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, 'n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwêreld, in 'n intrige wat lesers nagte lank sal laat rondrol.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780624052425

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Bottelnek"

Bottelnek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima