Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

"As iemand my vertel het ek gaan die meisie van my drome in 'n laundromat ontmoet, het ek seker gesê: Hoekom nie? In 'n wassery wat ruik na rook, vreemdelinge se vuil klere en ou kos? Waar seeppoeier soos skilfers op 'n ongesonde kopvel gestrooi lê? Sure! Plekke met kerse, rose en musiek, waar meisies met Julia Roberts-monde en blink hare GQ-hunks op die lyf loop, is bedoel vir vervelige movies en boeke wat niks sê nie. Dis soapie-materiaal. Ek het Justie in 'n laundromat ontmoet . . ." Hierdie verhaal deur die veelbekroonde en gewilde skrywer Barrie Hough en die ewe bekende verhoogpersoonlikheid Lizz Meiring het eers as verhoogstuk sukses behaal voordat dit in romanvorm beslag gekry het. Dit beloof om ewe gewild te wees as Barrie Hough se vorige boeke.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Classici

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 17/12/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780624078456

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Breek"

Breek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima