Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Brigadier en die raaiselponie

Marga Jonker
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
6,94

Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op 'n vakansieplaas in die Harkerville-woud, naby Plettenbergbaai, sodat hulle haar pa en sy nuwe vriendin, 'n juweliersware-ontwerper, beter kan leer ken. Die huis is spesiaal so gekies dat Zahn se perd, Brigadier, kon saamkom: Daar is stalle en ander perde en roetes vir uitritte in die bos in die omgewing. Sommer gou ontmoet Zahn twee plaaslike seuns wat haar saamnooi op 'n uitrit. Maar die oggend van die uitrit is dit mistig en reënerig, en Brigadier, wat die ooptes van Melkbosstrand gewoond is, is onrustig. Verder spook Sibella, die holistiese geneser wat in 'n kothuis op die plaas bly, se sydelingse opmerking oor naglopers ook nog by Zahn. Dit word 'n vakansie waarin geheime uitkom, raaisels opgelos word en 'n uitgebreide laslapgesin mekaar weer probeer vind.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Storie di animali

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/04/2014

Lingua Africano

EAN-13 9780624068310

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Brigadier en die raaiselponie"

Brigadier en die raaiselponie
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima