Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

By fakkellig

Karel Schoeman
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
11,95
12,52
-5 %
12,52

Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: 'n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierdie agtergrond maak David, jonger broer van sir Arthur, heer van Donore, onverwags kennis met die Ierse volk. Hy raak bevriend met die skoolmeester Liam O Néill, die verarmde Séamas Bán, die priester O Floinn, met die meisies Nóra en Eilís . . . en hy bevind hom in 'n posisie waar 'n keuse aan hom opgedwing word, teen sy sin. "Een ding het hy egter besef, dat niks hierna meer dieselfde kan wees nie . . . Soos op 'n golf is hy voortgespoel deur die gang van sake, en die gety sou nie bly staan in sy stroming of hom terugkeer nie." David weier om hom by enige groep te skaar hy wil alleen homself bly en met sy vriende verkeer maar dit is nie moontlik nie en onverbiddelik beweeg omstandighede hom om tog daadwerklik die Iere te probeer help. Die uiteinde is vir David tragies en ironies: "Geen mens wat begryp nie, en ná sy dood ook geen mens wat sal weet hoe dit was nie; indien daar 'n beeld van hom bly voortbestaan, sal dit iets wees wat geen verband hou met die werklikheid nie." By fakkellig is 'n ontroerende roman waarin die Ierse landskap, die rustige leefwyse van die adel, die verbitterde bestaan van die boerevolk en die vertwyfeling van Arthur uitgebeeld word op 'n wyse wat herinner aan Yeats se woorde van byna twee eeue later: "A terrible beauty is born".

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Classici

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 16/04/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780798173131

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "By fakkellig"

By fakkellig
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima