Monsters wat jou vreesbevange laat wakker bly die nag voor jy eksamen moet skryf?
In net 12 dae kan jy leer om anders te dink oor Wiskunde... kan die monsters verander in vriendelike troeteldiere wat vir jou 'n groot bron van vreugde te wees. Is jy reg vir die uitdaging?