Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

Katrina Kahler
pubblicato da Kc Global Enterprises Pty Ltd

Prezzo online:
2,99

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.

"Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!" Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van 'n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.

Dit is die tweede boek in die Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.

Onlangse kommentaar; "Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig 'n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme."

"Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!"

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Storie di animali » Storie a fumetti

Editore Kc Global Enterprises Pty Ltd

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 09/09/2019

Lingua Africano

EAN-13 9781507126677

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture"

Dagboek van
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima