Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?

Om die enigste kind uit 'n geskeide huis te wees, het sy voordele. Soos die woonstel wat Tillie Enslin se pa vir haar gekoop het nadat hy 'n nuwe kind saam met sy nuwe vrou gehad het en die skuldgevoelens hom sy tjekboek laat uithaal het. Net jammer sy het die plek nie regtig nodig nie, nie met al die housesitting jobs wat sy inkry nie. Maar toe 'n vriendin vra of Tillie haar woonstel vir drie dae sal kom oppas, kruis haar paaie met dié van Coenrad Vos, haar vriendin se onnutsige en aantreklike tweelingbroer. En vir die eerste keer in haar lewe begin Tillie wonder hoe dit sal wees om haar tasse vir altyd iewers te kan uitpak...

Coenrad Vos se gesin het hom nog altyd gesien as die swartskaap, die drifter wat niks agter sy naam kan kry nie. Toe hy destyds oorsee is, agter 'n vriend se beloftes van groot geld aan, het sy ouers en tweelingsuster hom afgeskryf. Niemand het vir twee jaar van hom gehoor nie, en niemand het verwag dat hy een koue wintersoggend weer in die Kaap sou opdaag nie.... Maar toe Coenrad aan sy tweelingsuster se deur klop, is dit nie sy wat oopmaak nie. Dis Tillie Enslin, die skaam meisie met die helderblou oë wat voel asof hulle dwarsdeur hom kyk...

DIE 72-UUR GUNS die sesde boek in Anna Emm se 72-uur reeks. Weens die volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 09/09/2019

Lingua Africano

EAN-13 1230003406113

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die 72-uur Guns"

Die 72-uur Guns
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima