Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?

Missy van der Westhuizen was nog altyd gewoond daaraan om te kry wat sy wil hê. Dis waarom sy daardie aand in 'n oomblik van dapperheid haar hart onbloot het en haarself op 'n skinkbord aangebied het vir die enigste man wat sy nog ooit wou gehad het. Die probleem is, hy het haar reject. En vier jaar later brand die sting van daardie vernedering nog steeds...

Nou moet Missy Kaap toe vir haar tweelingbroer se troue en hý gaan ook daar wees. As sy net deur hierdie drie dae kan kom met haar waardigheid nog in plek, hoef sy hom nooit weer te sien nie. Niemand, en veral nie hý nie, hoef te weet hoe sy régtig oor Lukas voel nie...

Lukas Toerien se lewe was nie maklik nie, en vier jaar gelede het hy alles behoorlik laat ontspoor. Vir vier jaar lank al hardloop hy weg vir die waarheid die waarheid oor homself, oor sy verlede en oor háár. Maar hy is moeg gehardloop, en toe Rhys hom na sy troue nooi, weet Lukas dis tyd om sy demons te face. Wat ookal gebeur, Missy moet die waarheid weet. Dan sal hy kan wegstap en vrede maak met die feit dat hy haar nie kan hê nie, dat die enigste meisie wat hy nog ooit wou gehad het, vir altyd vir hom verbode is.

"As ek myself ooit op 'n verlate eiland moet bevind met slegs boeke as geselskap, sal ek doodgelukkig wees as dit Anna Emm se boeke is..." - Lucinda Coetzee

Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 14/02/2019

Lingua Africano

EAN-13 1230003084359

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die 72-uur Troue"

Die 72-uur Troue
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima