Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?

Die lewe het vir Simon van der Westhuizen al 'n paar curve balls gegooi. Dit het hom geleer om aan te pas en om hard te werk, en om nooit beheer oor sy hart vir iemand anders te gee nie. Hy is tevrede met sy lewe en, anders as sy twee broers, is hy nie van plan om homself ooit aan 'n vroumens te verbind nie.

Maar dan gooi die lewe nóg 'n onverwagse curve ball, en Simon bevind homself een oggend in die hof op aanklag van roekelose bestuur. Nes die meeste ander dinge in sy lewe, was dit nie sy skuld nie maar die regter meen dis 'n goeie idee om hom tot drie dae gemeenskapsdiens te vonnis...

Marjorie Winter gaan nie toelaat dat haar nuutste gemeenskapsdiens-volunteer vir haar ore aansit nie. Die maatskaplike werkster het haar immers gewaarsku teen hom. Gelukkig is Simon van der Westhuizen nie die eerste kansvatter waarmee sy te doen kry nie. Sy kén mans soos hy wat dink omdat hulle aantreklik is, reëls en regulasies nie op hulle van toepassing is nie. Maar vandat Simon by die shelter opdaag, krap hy haar kop én haar hormone deurmekaar. Sy is aangetrokke tot hom, al weet sy dis nie 'n goeie idee nie. Al weet sy hy het die woord 'disaster' op Post-Its oor sy hele lyf geplak!

DIE 72-UUR VONNIS is die derde boek in Anna Emm se 72-uur reeks. Weens die volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 13/03/2019

Lingua Africano

EAN-13 1230003131534

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die 72-uur Vonnis"

Die 72-uur Vonnis
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima