Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die 95 stellings van Lilith X

Lizette Rabe
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
5,16

Lilith, die perfekte ma en 'n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van 'n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy net haarself, want Lilith wil nie 'n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het. Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as't ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie. Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.

Dettagli down

Generi Politica e Società » Donne » Femminismo e storia delle donne

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/07/2012

Lingua Africano

EAN-13 9781920532192

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die 95 stellings van Lilith X"

Die 95 stellings van Lilith X
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima