Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

"Die wêreld is nimmereindigend.

Ek het nooit besef hoe uitgestrek dit is nie hoe ver en wyd die water om ons eiland gaan nie. Iewers agter in my kop het ek dalk gedink dat daar 'n tweede muur om Tresco is wat die oneindige waters binnehou sodat ons nie almal oor die rant spoel en in die diepsee tuimel nie."

Leia en Walt is oppad na die Anderkant, waar die legendariese land, Cornwall, op hulle wag. Tony, hulle nuwe vriend, het hulle vertel dat al die oorloe van die verlede vergete is en die inwoners van Bodmin en Dartmoor in vrede woon. Die mense kom die leerstellinge van 'n ou godsdiens na wat vergifnis en niegewelddadigheid verkondig.

Maar Walt en Leia ontdek baie gou dat selfs 'n vredeliewende, ideale gemeenskap soos hierdie nie volmaak is nie. Op 'n verbode besoek aan Exeter, die ou stad van hulle voorouers, ontdek die twee Eilandbewoners meer van die nuwe wêreld as waarop hulle gereken het.

Donker geheime en diep passies vul hierdie opwindende laaste boek in die Eiland-reeks.

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Jen Minkman

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 22/06/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781513071886

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Diepsee"

Die Diepsee
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima