Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Engel het 'n Sekelstert

Max Minnaar
pubblicato da APV

Prezzo online:
6,28

Die Engel het 'n Sekelstert

Alte hou nie van aantreklike mans nie. Alte hou nie van mans nie. Punt. Behalwe van haar broer, Ettienne, wat 'n guns van haar afsmeek en haar sodoende onbedoeld midde-in die speelarena van Retief Ruyters laat beland. Hy is pure man. En hy is aantreklik. Baie aantreklik..

Alte se voorkoms, maar veral haar houding, vestig sy aandag baie pertinent op haar. Hy laat hom nie vermy of ignoreer nie. En hy laat haar uit die staanspoor onomwonde verstaan presies wat die aard van sy belangstelling in haar is ten spyte van sy betrokkenheid by beeldskone Christine Verwey, 'n sosiale vlinder wat venynig-besitlik is oor hom. Van wie Alte nog minder hou.

Daar is egter heelwat onheilige bestanddele wat prut in die duiwel se roerpot: Nywerheidspioenasie, dwelm- en mensehandel ... Soveel so dat ook Vincent genope voel om weer 'n draai te maak.

En die poppe begin dans wanneer Alte ontvoer word.

Tussendeur dit alles vonk hartstog. Of is dit liefde?

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Apv

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/07/2016

Lingua Africano

EAN-13 1230001210156

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Engel het 'n Sekelstert"

Die Engel het
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima