Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Fabels van Kettie Vark

Louise van Gass
pubblicato da Louise van Gass

Prezzo online:
13,12

Knapsekêrel!

Kettie Vark neem sy pos as sekuriteitsbeampte geweldig, ernstig op. Hy het sterk en ryk verbeeldingskrag en nooit ooit as te nimmer vervelige oomblik in sy lewe nie; al moet sy beste vriende, Skaap, Gans en Hoenderhaan, sy streke soms ontgeld.

Elke dag, oefen hy hard met sy kettie om reguit te korrel en die skiet daarvan te bemeester. Hy wil sy voorvaders beïndruk en trots maak, maar nou en dan sal hy deur ander diere karakters op die plaas misbruik en uitoorlê word.

Van kraaie met slim woorde, jaloers te wees op die irriterende plaashond, Milo. Aasvoël wat dink hy is iemand, maar eintlik is hy net niemand, en Jakkals se bende word verkeerd opgesom.

Laaste, maar nie die minste nie is die interessante treinreis saam met die Gemmerkat op pad na sy neef in die Kruger Wildtuin, die grootste avontuur van sy lewe. Dié kuier by sy neef Busiswe gaan almal verras, want hy leer van die buitewêreld en ontmoet vreemde diere karakters.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Scienza e Natura » Animali della fattoria » Narrativa » Storie di animali

Editore Louise Van Gass

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 19/12/2023

Lingua Africano

EAN-13 9781991212795

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Fabels van Kettie Vark"

Die Fabels van Kettie Vark
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima