Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Fout By Ons Sterre

John Green
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
6,85
7,55
-9 %
7,55

Die oorspronklike Engelse roman THE FAULT IN OUR STARS is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as DIE FOUT BY ONS STERRE. Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar 'n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer 'n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf. Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig. DIE FOUT BY ONS STERRE is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 26/09/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781485900283

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Fout By Ons Sterre"

Die Fout By Ons Sterre
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima