Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef

Anna Emm
pubblicato da Raven Fiction

Prezzo online:
0,00

Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seuns onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die volgende mevrou Greyson te word nie.

Wat is fout met die Greyson-mans dat hulle nie tot trou kan kom nie?

NEIL

As oudste seun en die nuwe CEO van Greyson Investments, voel Neil Greyson die verantwoordelikheid swaar op sy skouers. Hy het nie tyd vir meisies nie, nog minder vir die media wat hom op al wat 'n voorblad is opdis as die een of ander stuk vleis... Toe sy ma daarop aandring dat 'n joernalis hom vir 'n paar dae volg en 'n reeks artikels oor die nuwe hotel skryf, weet Neil sommer dit gaan 'n lang week wees. Hy het egter nie besef dat die joernalis vróúlik gaan wees nie. Hy het ook glad nie gereken daarop dat sy dwarsdeur sy maskers sal kan sien nie...

AMALIE

Amalie verstaan nie hoekom Fiona Greyson haar genader het vir die artikels nie, veral aangesien dit juis háár omstrede blog was wat die Greyson-probleem voorbladnuus gemaak het... Maar dis die kans van 'n leeftyd, 'n voet in die deur, 'n geleentheid om die redakteur van die Times te beïndruk en dalk 'n permanente pos te kry. Al wat sy moet doen, is om die aantreklike Neil Greyson oral te volg. Dis egter nie lank nie of die vonke spat tussen Amalie en die CEO van Greyson Investments die één man van wie sy so graag nié wou hou nie...

DIE GREYSON-PROBLEEM VOLGENS AMALIE VERHOEF is die eerste boek in Anna Emm se Greyson-probleem-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 27/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 1230002502953

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef"

Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima