Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Die Greyson-probleem volgens Este Erasmus

Anna Emm
pubblicato da Raven Fiction

Prezzo online:
0,00

Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seusn onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die volgende mevrou Greyson te word nie.

Wat is fout met die Greyson-mans dat hulle nie tot trou kan kom nie?

CHARLIE

As jongste lid van die suksesvolle Greyson-familie, is daar min wat in Charlie se pad staan. Hy is ryk, aantreklik, en boonop slimmer as die meeste mense. Met sy fyn waarnemingsvermoë, sy skerp humorsin en sy voorliefde vir practical jokes, is hy 'n gedugte teenstander in enige woordewisseling. Maar dit was vóór sy ma haar voet neergesit het en hom gedwing het om Este Erasmus as sy prokureur aan te stel. Mál Este Erasmus. Die bure se dogter wat jare lank soos 'n stertjie agter hom aangeloop het. Die spreekwoordelike doring in sy vlees...

ESTE

Dit het Este Erasmus amper ses jaar geneem om oor Charlie Greyson te kom ses jaar en duisende rande aan sielkundiges. Sy het uiteindelik haar lewe agtermekaar. Sy is op 'n goeie plek. Sy is verloof. So, toe sy 'n werksaanbod in die Kaap kry op voorwaarde dat sy Charlie se dagvaarding hanteer, wil álles in haar dit weier. Maar ten spyte van al hierdie dinge, het Este ook 'n plan een waarvan niemand nog weet nie. En al gee die gedagte aan teruggaan Kaap toe haar koue rillings, weet sy Charlie Greyson is die laaste legkaartstukkie in hierdie plan...

DIE GREYSON-PROBLEEM VOLGENS ESTE ERASMUS is die derde boek in Anna Emm se Greyson-probleem-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 28/08/2018

Lingua Africano

EAN-13 1230002505213

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Die Greyson-probleem volgens Este Erasmus"

Die Greyson-probleem volgens Este Erasmus
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima